Invloed van die OVS Jeugkoor op die Natalse Jeugkoor

(Geneem uit Huibrie Verster, Die Vrystaatse Jeugkoor pp 143-160) 1. Stigting van die Natalse Jeugkoor Die Vrystaatse Jeugkoor het vanaf 23-25 Julie 1967, in samewerking met die Provinsiale Administrasie van Natal, vyf konserte in Pietermaritzburg en Durban aangebied....

Hoogtepunte in 22 jaar (1965-1986)

BESONDERE UITNODIGINGS EN GELEENTHEDE AS HOOGTEPUNTE(Geneem uit H. Verster, Die Vrystaatse Jeugkoor, 1987. 81-85) ‘n Moontlike uitstaande hoogtepunt gedurende die eerste tien jaar was ‘n uitnodiging deur die Suid-Afrikaanse Regering waarin die Jeugkoor...