by chrisvdw | Feb 7, 2024 | History
(Geneem uit Huibrie Verster, Die Vrystaatse Jeugkoor pp 143-160) 1. Stigting van die Natalse Jeugkoor Die Vrystaatse Jeugkoor het vanaf 23-25 Julie 1967, in samewerking met die Provinsiale Administrasie van Natal, vyf konserte in Pietermaritzburg en Durban aangebied....
by chrisvdw | Feb 7, 2024 | History
BESONDERE UITNODIGINGS EN GELEENTHEDE AS HOOGTEPUNTE(Geneem uit H. Verster, Die Vrystaatse Jeugkoor, 1987. 81-85) ‘n Moontlike uitstaande hoogtepunt gedurende die eerste tien jaar was ‘n uitnodiging deur die Suid-Afrikaanse Regering waarin die Jeugkoor...
by chrisvdw | Jan 20, 2024 | History
HISTORIESE OORSIG VAN DIE ONTSTAAN, VESTIGING EN ORGANISASIE VAN DIE VRYSTAATSE JEUGKOOR – (Geneem uit Dr. Huibrie Verster se tesis, Die Vrystaatse Jeugkoor…1987, 31) Omdat daar voor 1940 alreeds ‘n tradisie van koorsang in die Oranje-Vrystaat was,...